language
stringclasses
141 values
sent_id
stringlengths
1
208
text
stringlengths
1
3.74k
tokens
listlengths
1
714
dataset
stringclasses
182 values
file
stringclasses
512 values
license
stringclasses
13 values
afrikaans
dev-s3
Ons was gedurende die afgelope jaar in staat om verdere onderhandelinge met die Europese Unie te voer oor ons strategiese vennootskap; en ons hoop dat die goeie gees waarin die gebeure plaasgevind het, sal voortduur soos ons die multilaterale onderhandelinge oor die ekonomiese vennootskapooreenkomste met lande in ons s...
[ "Ons", "was", "gedurende", "die", "afgelope", "jaar", "in", "staat", "om", "verdere", "onderhandelinge", "met", "die", "Europese", "Unie", "te", "voer", "oor", "ons", "strategiese", "vennootskap", ";", "en", "ons", "hoop", "dat", "die", "goeie", "gees", "waa...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s4
Ons sien ook uit daarna om hierdie vennootskap te versterk wanneer ons later hierdie jaar die Suid-Afrika-EU-beraad aanbied.
[ "Ons", "sien", "ook", "uit", "daarna", "om", "hierdie", "vennootskap", "te", "versterk", "wanneer", "ons", "later", "hierdie", "jaar", "die", "Suid-Afrika-EU-beraad", "aanbied", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s5
Saam met ander suidelike lande sal ons aanhou om die saak van die herstrukturering van die Verenigde Nasies, die Internasionale Monitêre Fonds en ander multilaterale instansies na te streef, sodat hulle die veranderde en veranderende globale werklikheid weerspieël en op 'n demokratiese, gelyke en openlike wyse bedryf w...
[ "Saam", "met", "ander", "suidelike", "lande", "sal", "ons", "aanhou", "om", "die", "saak", "van", "die", "herstrukturering", "van", "die", "Verenigde", "Nasies", ",", "die", "Internasionale", "Monitêre", "Fonds", "en", "ander", "multilaterale", "instansies", "na...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s6
Ons verbind onsself ook daartoe om te voldoen aan die oogmerke van internasionale ooreenkomste, insluitend die Kyoto Protokol en die opvolgers daarvan, tot voordeel van toekomstige generasies van ons eie mense en mense regoor die wêreld.
[ "Ons", "verbind", "onsself", "ook", "daartoe", "om", "te", "voldoen", "aan", "die", "oogmerke", "van", "internasionale", "ooreenkomste", ",", "insluitend", "die", "Kyoto", "Protokol", "en", "die", "opvolgers", "daarvan", ",", "tot", "voordeel", "van", "toekomsti...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s7
Daar is twee basiese beginsels wat ons lei in ons strewe: die noodsaaklikheid om die mandaat uit te voer wat in 2004 aan hierdie regering gegee is; en om seker te maak dat die Regering wat ons opvolg na die verkiesing 'n platform kry wat gereed is vir die implementering van programme sonder onnodige oponthoud.
[ "Daar", "is", "twee", "basiese", "beginsels", "wat", "ons", "lei", "in", "ons", "strewe", ":", "die", "noodsaaklikheid", "om", "die", "mandaat", "uit", "te", "voer", "wat", "in", "2004", "aan", "hierdie", "regering", "gegee", "is", ";", "en", "om", "seke...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s8
In die volgende paar maande wat die nasionale en provinsiale verkiesings voorafgaan, sal ons poog om ons algemene mandaat uit te voer.
[ "In", "die", "volgende", "paar", "maande", "wat", "die", "nasionale", "en", "provinsiale", "verkiesings", "voorafgaan", ",", "sal", "ons", "poog", "om", "ons", "algemene", "mandaat", "uit", "te", "voer", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s9
Hierdie en ander programme, insluitend die Apex-Prioriteite wat in verlede Februarie se Staatsrede geïdentifiseer is, vorm die basis van ons pogings om aan ons mandaat te voldoen en die grondwerk vir die toekoms te doen.
[ "Hierdie", "en", "ander", "programme", ",", "insluitend", "die", "Apex-Prioriteite", "wat", "in", "verlede", "Februarie", "se", "Staatsrede", "geïdentifiseer", "is", ",", "vorm", "die", "basis", "van", "ons", "pogings", "om", "aan", "ons", "mandaat", "te", "vo...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s10
Ons sal ons pogings verskerp, geïnspireer deur die entoesiasme, hoop en veerkragtigheid van die Suid-Afrikaanse mense in 'n strewe na dit wat die beste is vir ons almal.
[ "Ons", "sal", "ons", "pogings", "verskerp", ",", "geïnspireer", "deur", "die", "entoesiasme", ",", "hoop", "en", "veerkragtigheid", "van", "die", "Suid-Afrikaanse", "mense", "in", "'n", "strewe", "na", "dit", "wat", "die", "beste", "is", "vir", "ons", "almal...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s11
Dit, hoofsaaklik, is die bron van ons vertroue wanneer ons sê dat dit goed gaan met ons nasie.
[ "Dit", ",", "hoofsaaklik", ",", "is", "die", "bron", "van", "ons", "vertroue", "wanneer", "ons", "sê", "dat", "dit", "goed", "gaan", "met", "ons", "nasie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s12
Ons demokrasie is gesond.
[ "Ons", "demokrasie", "is", "gesond", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s13
Dit word toenemend sterker.
[ "Dit", "word", "toenemend", "sterker", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s14
En dus, in die woorde van voormalige President Mandela, "durf ons nie talm nie, want ons lang pad is nog nie verby nie".
[ "En", "dus", ",", "in", "die", "woorde", "van", "voormalige", "President", "Mandela", ",", "\"", "durf", "ons", "nie", "talm", "nie", ",", "want", "ons", "lang", "pad", "is", "nog", "nie", "verby", "nie", "\"", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s15
Enige persoon (gebruiker) wat hierdie webwerf besoek, is onderhewig aan en stem toe tot die bepalings en voorwaardes wat in hierdie regskennisgewing uiteengesit word.
[ "Enige", "persoon", "(", "gebruiker", ")", "wat", "hierdie", "webwerf", "besoek", ",", "is", "onderhewig", "aan", "en", "stem", "toe", "tot", "die", "bepalings", "en", "voorwaardes", "wat", "in", "hierdie", "regskennisgewing", "uiteengesit", "word", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s16
Indien die gebruiker nie deur hierdie bepalings en voorwaardes gebind wil wees nie, mag die gebruiker hierdie webwerf nie besoek of die inhoud wat op hierdie webwerf beskikbaar is, vertoon, gebruik of aflaai en / of andersins kopieer of versprei nie.
[ "Indien", "die", "gebruiker", "nie", "deur", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "gebind", "wil", "wees", "nie", ",", "mag", "die", "gebruiker", "hierdie", "webwerf", "nie", "besoek", "of", "die", "inhoud", "wat", "op", "hierdie", "webwerf", "beskikba...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s17
Gebruikers mag die inhoud van hierdie webwerf, of enige deel daarvan, slegs vir inligtings- of verwysingsdoeleindes en vir niekommersiële doeleindes bekyk, kopieer, op 'n plaaslike skyfaandrywer aflaai, druk en versprei.
[ "Gebruikers", "mag", "die", "inhoud", "van", "hierdie", "webwerf", ",", "of", "enige", "deel", "daarvan", ",", "slegs", "vir", "inligtings-", "of", "verwysingsdoeleindes", "en", "vir", "niekommersiële", "doeleindes", "bekyk", ",", "kopieer", ",", "op", "'n", "...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s18
Gebruikers wat die inligting op hierdie webwerf vir kommersiële doeleindes wil gebruik, mag dit slegs doen indien hulle vooraf skriftelike toestemming verkry het van die webbestuurder by telefoonnommer +27 12 314 2140 of e-pos electronic@gcis.gov.za.
[ "Gebruikers", "wat", "die", "inligting", "op", "hierdie", "webwerf", "vir", "kommersiële", "doeleindes", "wil", "gebruik", ",", "mag", "dit", "slegs", "doen", "indien", "hulle", "vooraf", "skriftelike", "toestemming", "verkry", "het", "van", "die", "webbestuurder"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s19
Enige reproduksie en / of kopie van die inhoud of 'n deel daarvan vir kommersiële doeleindes moet die volgende kopieregkennisgewing volledig insluit: © GCIS2004: ALLE REGTE VOORBEHOU.
[ "Enige", "reproduksie", "en", "/", "of", "kopie", "van", "die", "inhoud", "of", "'n", "deel", "daarvan", "vir", "kommersiële", "doeleindes", "moet", "die", "volgende", "kopieregkennisgewing", "volledig", "insluit", ":", "©", "GCIS2004", ":", "ALLE", "REGTE", "...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s20
Tensy morele en ander regte uitdruklik verleen is met betrekking tot inhoud wat op hierdie webwerf verskyn, word alle sodanige regte van die Regeringskommunikasie- en -inligtingstelsel (GCIS) of 'n ander regspersoon, voorbehou.
[ "Tensy", "morele", "en", "ander", "regte", "uitdruklik", "verleen", "is", "met", "betrekking", "tot", "inhoud", "wat", "op", "hierdie", "webwerf", "verskyn", ",", "word", "alle", "sodanige", "regte", "van", "die", "Regeringskommunikasie-", "en", "-inligtingstelsel...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s21
Alle inhoud, data en handelsmerke, met inbegrip van, maar nie beperk nie tot sagteware, tegnologie, databasisse, kundigheid, teks, grafika, ikone, hiperskakels, privaat inligting, ontwerpe, program, publikasie, produk, proses of idee wat op hierdie webwerf beskryf word, kan aan ander regte onderhewig wees, insluitende ...
[ "Alle", "inhoud", ",", "data", "en", "handelsmerke", ",", "met", "inbegrip", "van", ",", "maar", "nie", "beperk", "nie", "tot", "sagteware", ",", "tegnologie", ",", "databasisse", ",", "kundigheid", ",", "teks", ",", "grafika", ",", "ikone", ",", "hiperska...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s22
Alle ander regte op alle intellektuele goedere, buiten die regte wat in hierdie ooreenkoms aan die gebruiker verleen word, word uitdruklik voorbehou, en deur toegang te verkry tot data op hierdie webwerf verkry die gebruiker geen lisensie of magtiging nie.
[ "Alle", "ander", "regte", "op", "alle", "intellektuele", "goedere", ",", "buiten", "die", "regte", "wat", "in", "hierdie", "ooreenkoms", "aan", "die", "gebruiker", "verleen", "word", ",", "word", "uitdruklik", "voorbehou", ",", "en", "deur", "toegang", "te", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s23
Hierdie inligting wat op hierdie webwerf verstrek word, is bedoel om algemene inligting oor 'n bepaalde onderwerp of onderwerpe verstrek.
[ "Hierdie", "inligting", "wat", "op", "hierdie", "webwerf", "verstrek", "word", ",", "is", "bedoel", "om", "algemene", "inligting", "oor", "'n", "bepaalde", "onderwerp", "of", "onderwerpe", "verstrek", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s24
Dit bied nie volledige inligting oor die betrokke onderwerp of onderwerpe nie.
[ "Dit", "bied", "nie", "volledige", "inligting", "oor", "die", "betrokke", "onderwerp", "of", "onderwerpe", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s25
Dit is die gebruiker se alleenverantwoordelikheid om, voordat hy of sy toegang tot die webwerf verkry, seker te maak dat die webwerf aan die gebruiker se individuele vereistes sal voldoen en met die gebruiker se hardeware en / of sagteware versoenbaar is.
[ "Dit", "is", "die", "gebruiker", "se", "alleenverantwoordelikheid", "om", ",", "voordat", "hy", "of", "sy", "toegang", "tot", "die", "webwerf", "verkry", ",", "seker", "te", "maak", "dat", "die", "webwerf", "aan", "die", "gebruiker", "se", "individuele", "ve...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s26
Inligting, idees en menings wat op hierdie werf vervat is, moet nie beskou word as professionele advies, of as die amptelike mening van die GCIS, of enige regspersoon namens wie inligting, idees en menings op hierdie webwerf gegee word nie.
[ "Inligting", ",", "idees", "en", "menings", "wat", "op", "hierdie", "werf", "vervat", "is", ",", "moet", "nie", "beskou", "word", "as", "professionele", "advies", ",", "of", "as", "die", "amptelike", "mening", "van", "die", "GCIS", ",", "of", "enige", "r...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s27
Die GCIS maak geen voorstelling en verleen geen waarborg, hetsy by implikasie of andersins, dat, onder andere, die inhoud en tegnologie wat op hierdie werf beskikbaar is, foutvry en sonder leemtes is, of dat die diens 100% ononderbroke en foutvry sal wees, of dat dit aan enige bepaalde kriteria ten opsigte van prestasi...
[ "Die", "GCIS", "maak", "geen", "voorstelling", "en", "verleen", "geen", "waarborg", ",", "hetsy", "by", "implikasie", "of", "andersins", ",", "dat", ",", "onder", "andere", ",", "die", "inhoud", "en", "tegnologie", "wat", "op", "hierdie", "werf", "beskikbaar...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s28
Hierdie webwerf word "voetstoots" aangebied.
[ "Hierdie", "webwerf", "word", "\"", "voetstoots", "\"", "aangebied", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s29
Die GCIS ontken uitdruklik enige aanspreeklikheid ten opsigte van geïmpliseerde waarborge, met inbegrip van, maar nie beperk nie tot, waarborge oor bemarkbaarheid, titel, geskiktheid vir 'n bepaalde doel, nie-inbreukmaking, versoenbaarheid, sekuriteit en akkuraatheid, en maak geen uitdruklike of geïmpliseerde voorstell...
[ "Die", "GCIS", "ontken", "uitdruklik", "enige", "aanspreeklikheid", "ten", "opsigte", "van", "geïmpliseerde", "waarborge", ",", "met", "inbegrip", "van", ",", "maar", "nie", "beperk", "nie", "tot", ",", "waarborge", "oor", "bemarkbaarheid", ",", "titel", ",", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s30
Gebruikers word aangemoedig om enige moontlike foute, wanfunksies of aanstootlike materiaal te rapporteer deur van die skakel "Kontak ons" gebruik te maak.
[ "Gebruikers", "word", "aangemoedig", "om", "enige", "moontlike", "foute", ",", "wanfunksies", "of", "aanstootlike", "materiaal", "te", "rapporteer", "deur", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "gebruik", "te", "maak", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s31
Gebruikmaking van die inhoud van hierdie webwerf geskied op die gebruiker se risiko.
[ "Gebruikmaking", "van", "die", "inhoud", "van", "hierdie", "webwerf", "geskied", "op", "die", "gebruiker", "se", "risiko", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s32
Die gebruiker aanvaar volle verantwoordelikheid en die risiko van verlies wat uit die gebruik van inligting op hierdie werf mag voortspruit.
[ "Die", "gebruiker", "aanvaar", "volle", "verantwoordelikheid", "en", "die", "risiko", "van", "verlies", "wat", "uit", "die", "gebruik", "van", "inligting", "op", "hierdie", "werf", "mag", "voortspruit", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s33
Nóg die GCIS of enige van die regspersone ten opsigte van wie inligting op hierdie werf vervat is, nóg werknemers van die GCIS of sodanige regspersoon, kan aanspreeklik gehou word vir enige spesiale, indirekte, toevallige, gevolgskade of bestraffende skadevergoeding, of enige ander skadevergoeding ook al, ongeag of dit...
[ "Nóg", "die", "GCIS", "of", "enige", "van", "die", "regspersone", "ten", "opsigte", "van", "wie", "inligting", "op", "hierdie", "werf", "vervat", "is", ",", "nóg", "werknemers", "van", "die", "GCIS", "of", "sodanige", "regspersoon", ",", "kan", "aanspreeklik...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s34
Indien enige genoemde aspekte om enige rede nie volledig afdwingbaar is nie, sal die oorblywende aspekte steeds van krag wees.
[ "Indien", "enige", "genoemde", "aspekte", "om", "enige", "rede", "nie", "volledig", "afdwingbaar", "is", "nie", ",", "sal", "die", "oorblywende", "aspekte", "steeds", "van", "krag", "wees", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s35
Onderhewig aan afdelings 43(5) en 43(6) van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Wet op Transaksies, Wet 25 van 2002, sal die GCIS nie aanspreeklik wees vir enige skade, verlies of aanspreeklikheid van watter aard ook al wat mag voortspruit uit die gebruik of onvermoë om hierdie webwerf te gebruik of die dienste of ...
[ "Onderhewig", "aan", "afdelings", "43(5)", "en", "43(6)", "van", "die", "Wet", "op", "Elektroniese", "Kommunikasie", "en", "Wet", "op", "Transaksies", ",", "Wet", "25", "van", "2002", ",", "sal", "die", "GCIS", "nie", "aanspreeklik", "wees", "vir", "enige", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s36
Bepaalde koppelings in die webdiensverskaffer lei tot bronne wat onderhou word deur derde partye oor wie die GCIS geen beheer het nie.
[ "Bepaalde", "koppelings", "in", "die", "webdiensverskaffer", "lei", "tot", "bronne", "wat", "onderhou", "word", "deur", "derde", "partye", "oor", "wie", "die", "GCIS", "geen", "beheer", "het", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s37
Die GCIS lewer geen voorstelle of waarborge ten opsigte van die akkuraatheid van hierdie bronne of enige ander aspek wat daarmee verband hou nie.
[ "Die", "GCIS", "lewer", "geen", "voorstelle", "of", "waarborge", "ten", "opsigte", "van", "die", "akkuraatheid", "van", "hierdie", "bronne", "of", "enige", "ander", "aspek", "wat", "daarmee", "verband", "hou", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s38
Die bepalings van deel 2 van hoofstuk III van die Wet op Elektroniese Kommunikasies en Transaksies, Wet 25 van 2002, is nie van toepassing op enige elektroniese kommunikasies en databoodskappe wat 'n gebruiker via hierdie webwerf aan die GCIS stuur nie.
[ "Die", "bepalings", "van", "deel", "2", "van", "hoofstuk", "III", "van", "die", "Wet", "op", "Elektroniese", "Kommunikasies", "en", "Transaksies", ",", "Wet", "25", "van", "2002", ",", "is", "nie", "van", "toepassing", "op", "enige", "elektroniese", "kommuni...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s39
Enige kommunikasie of databoodskappe wat 'n gebruiker aan die GCIS stuur, sal beskou word as boodskappe wat deur die GCIS ontvang is wanneer ontvangs skriftelik erken word.
[ "Enige", "kommunikasie", "of", "databoodskappe", "wat", "'n", "gebruiker", "aan", "die", "GCIS", "stuur", ",", "sal", "beskou", "word", "as", "boodskappe", "wat", "deur", "die", "GCIS", "ontvang", "is", "wanneer", "ontvangs", "skriftelik", "erken", "word", "."...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s40
Indien die gebruiker nie binne 'n redelike tyd reaksie kry nie, moet die gebruiker by die GCIS daaroor navraag doen.
[ "Indien", "die", "gebruiker", "nie", "binne", "'n", "redelike", "tyd", "reaksie", "kry", "nie", ",", "moet", "die", "gebruiker", "by", "die", "GCIS", "daaroor", "navraag", "doen", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s41
Die GCIS sal nie aanspreeklik gehou kan word vir enige versuim om te reageer nie.
[ "Die", "GCIS", "sal", "nie", "aanspreeklik", "gehou", "kan", "word", "vir", "enige", "versuim", "om", "te", "reageer", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s42
Indien 'n gebruiker enige inligting van die GCIS verlang oor dienste of die inhoud van hierdie webwerf, kan die skakel "Kontak ons" gebruik word.
[ "Indien", "'n", "gebruiker", "enige", "inligting", "van", "die", "GCIS", "verlang", "oor", "dienste", "of", "die", "inhoud", "van", "hierdie", "webwerf", ",", "kan", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "gebruik", "word", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s43
Die GCIS handhaaf redelike kommersiële tegnologiestandaarde en operasionele sekuriteit om alle inligting wat deur gebruikers voorsien word teen verlies, misbruik, wysiging of vernietiging te beskerm.
[ "Die", "GCIS", "handhaaf", "redelike", "kommersiële", "tegnologiestandaarde", "en", "operasionele", "sekuriteit", "om", "alle", "inligting", "wat", "deur", "gebruikers", "voorsien", "word", "teen", "verlies", ",", "misbruik", ",", "wysiging", "of", "vernietiging", "...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s44
Alle redelike stappe sal geneem word om 'n gebruiker se inligting te beveilig.
[ "Alle", "redelike", "stappe", "sal", "geneem", "word", "om", "'n", "gebruiker", "se", "inligting", "te", "beveilig", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s45
Van gemagtigde werknemers, wat verantwoordelik is vir die onderhoud van enige sensitiewe data wat ingestuur word, word verwag om die vertroulikheid van sodanige data te handhaaf.
[ "Van", "gemagtigde", "werknemers", ",", "wat", "verantwoordelik", "is", "vir", "die", "onderhoud", "van", "enige", "sensitiewe", "data", "wat", "ingestuur", "word", ",", "word", "verwag", "om", "die", "vertroulikheid", "van", "sodanige", "data", "te", "handhaaf"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s46
Die beleid is van toepassing op alle werknemers van die GCIS en openbare liggame wat moontlik sodanige inligting van die GCIS kan ontvang.
[ "Die", "beleid", "is", "van", "toepassing", "op", "alle", "werknemers", "van", "die", "GCIS", "en", "openbare", "liggame", "wat", "moontlik", "sodanige", "inligting", "van", "die", "GCIS", "kan", "ontvang", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s47
Enige persoon, sakeonderneming of entiteit word uitdruklik verbied om ongemagtigde toegang te verkry of te probeer verkry tot enige bladsy op hierdie webwerf, of om enige ongemagtigde, skadelike of kwaadwillige kode by hierdie webwerf af te lewer of te probeer aflewer.
[ "Enige", "persoon", ",", "sakeonderneming", "of", "entiteit", "word", "uitdruklik", "verbied", "om", "ongemagtigde", "toegang", "te", "verkry", "of", "te", "probeer", "verkry", "tot", "enige", "bladsy", "op", "hierdie", "webwerf", ",", "of", "om", "enige", "on...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s48
Indien 'n persoon enige ongemagtigde, skadelike of kwaadwillige kode by hierdie webwerf aflewer of probeer aflewer, of probeer om ongemagtigde toegang tot enige bladsy op hierdie webwerf te verkry, sal 'n kriminele klag teen daardie persoon gelê word en, indien die GCIS of enige openbare liggaam enige skade of verlies ...
[ "Indien", "'n", "persoon", "enige", "ongemagtigde", ",", "skadelike", "of", "kwaadwillige", "kode", "by", "hierdie", "webwerf", "aflewer", "of", "probeer", "aflewer", ",", "of", "probeer", "om", "ongemagtigde", "toegang", "tot", "enige", "bladsy", "op", "hierdie...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s49
Ons verwelkom dit dat derde partye van hulle webwerwe af skakels voorsien na die inligting wat die GCIS op hierdie bladsye bied.
[ "Ons", "verwelkom", "dit", "dat", "derde", "partye", "van", "hulle", "webwerwe", "af", "skakels", "voorsien", "na", "die", "inligting", "wat", "die", "GCIS", "op", "hierdie", "bladsye", "bied", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s50
Alle persone, sakeondernemings, entiteite of webwerwe word egter uitdruklik verbied om enige bladsy op hierdie webwerf, insluitende die tuisbladsy, op enige wyse te raam tensy hulle vooraf skriftelike toestemming daartoe van die GCIS verkry het.
[ "Alle", "persone", ",", "sakeondernemings", ",", "entiteite", "of", "webwerwe", "word", "egter", "uitdruklik", "verbied", "om", "enige", "bladsy", "op", "hierdie", "webwerf", ",", "insluitende", "die", "tuisbladsy", ",", "op", "enige", "wyse", "te", "raam", "t...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s51
Die GCIS kan gerieflikheidshalwe skakels met ander webwerwe verskaf.
[ "Die", "GCIS", "kan", "gerieflikheidshalwe", "skakels", "met", "ander", "webwerwe", "verskaf", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s52
Die insluiting van enige skakeling impliseer nie dat die GCIS daardie werwe goedkeur nie.
[ "Die", "insluiting", "van", "enige", "skakeling", "impliseer", "nie", "dat", "die", "GCIS", "daardie", "werwe", "goedkeur", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s53
Geskakelde webwerwe of bladsye is nie aan die GCIS se beheer onderhewig nie.
[ "Geskakelde", "webwerwe", "of", "bladsye", "is", "nie", "aan", "die", "GCIS", "se", "beheer", "onderhewig", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s54
Die GCIS is nie verantwoordelik of aanspreeklik, hetsy direk of indirek, of op enige ander wyse, vir die inhoud, gebruik, of onvermoë om enige geskakelde webwerwe of enige skakel wat in 'n geskakelde webwerf vervat is, te gebruik of toegang daartoe te verkry nie.
[ "Die", "GCIS", "is", "nie", "verantwoordelik", "of", "aanspreeklik", ",", "hetsy", "direk", "of", "indirek", ",", "of", "op", "enige", "ander", "wyse", ",", "vir", "die", "inhoud", ",", "gebruik", ",", "of", "onvermoë", "om", "enige", "geskakelde", "webwer...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s55
Die privaatheidsverklaring is van toepassing op die GCIS en enige regsentiteit wat inligting wat via hierdie werf versamel kan word, beheer, verifieer of daarvan gebruik maak.
[ "Die", "privaatheidsverklaring", "is", "van", "toepassing", "op", "die", "GCIS", "en", "enige", "regsentiteit", "wat", "inligting", "wat", "via", "hierdie", "werf", "versamel", "kan", "word", ",", "beheer", ",", "verifieer", "of", "daarvan", "gebruik", "maak", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s56
'n Gebruiker kan hierdie werf besoek sonder om enige persoonlike besonderhede te verskaf.
[ "'n", "Gebruiker", "kan", "hierdie", "werf", "besoek", "sonder", "om", "enige", "persoonlike", "besonderhede", "te", "verskaf", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s57
'n Gebruiker onderneem egter om sodanige data in ooreenstemming met die privaatheidsverklaring te gebruik.
[ "'n", "Gebruiker", "onderneem", "egter", "om", "sodanige", "data", "in", "ooreenstemming", "met", "die", "privaatheidsverklaring", "te", "gebruik", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s58
Let asseblief daarop dat hierdie werf skakels kan hê met ander werwe wat nie aan hierdie privaatheidsverklaring onderhewig is nie.
[ "Let", "asseblief", "daarop", "dat", "hierdie", "werf", "skakels", "kan", "hê", "met", "ander", "werwe", "wat", "nie", "aan", "hierdie", "privaatheidsverklaring", "onderhewig", "is", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s59
Indien 'n gebruiker enige vrae of kommer het oor hierdie privaatheidsverklaring of die gebruiker se privaatheid terwyl hierdie webwerf gebruik word, kan dit met behulp van die skakel "Kontak ons "aan GCIS gestuur word.
[ "Indien", "'n", "gebruiker", "enige", "vrae", "of", "kommer", "het", "oor", "hierdie", "privaatheidsverklaring", "of", "die", "gebruiker", "se", "privaatheid", "terwyl", "hierdie", "webwerf", "gebruik", "word", ",", "kan", "dit", "met", "behulp", "van", "die", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s60
Die GCIS kan koekies (klein tekslêers wat in 'n gebruiker se rondblaaier gestoor word) of webbakens (elektroniese beelde wat die webwerf in staat stel om te tel hoeveel gebruikers toegang tot 'n bepaalde bladsy of koekies verkry het) gebruik om te sorg dat die webwerf goed bestuur word en om hom te help om die werf te ...
[ "Die", "GCIS", "kan", "koekies", "(", "klein", "tekslêers", "wat", "in", "'n", "gebruiker", "se", "rondblaaier", "gestoor", "word", ")", "of", "webbakens", "(", "elektroniese", "beelde", "wat", "die", "webwerf", "in", "staat", "stel", "om", "te", "tel", "h...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s61
Die GCIS of sy diensverskaffer(s) kan koekies gebruik om kollektiewe data te versamel.
[ "Die", "GCIS", "of", "sy", "diensverskaffer(s)", "kan", "koekies", "gebruik", "om", "kollektiewe", "data", "te", "versamel", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s62
Die GCIS kan hierdie instrumente van tyd tot tyd gebruik om inligting op sy stelsels op te spoor en om gebruikerskategorieë te identifiseer op grond van items soos IP-adres, domein, blaaiertipe en bladsye wat besoek is.
[ "Die", "GCIS", "kan", "hierdie", "instrumente", "van", "tyd", "tot", "tyd", "gebruik", "om", "inligting", "op", "sy", "stelsels", "op", "te", "spoor", "en", "om", "gebruikerskategorieë", "te", "identifiseer", "op", "grond", "van", "items", "soos", "IP-adres", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s63
Hierdie inligting word aan die webadministrateur gerapporteer, wat die inligting ontleed om vas te stel hoeveel gebruikers die onderskeie terreine van die werf besoek en om te sorg dat hierdie werf as 'n nuttige en doeltreffende inligtingsbron diens doen.
[ "Hierdie", "inligting", "word", "aan", "die", "webadministrateur", "gerapporteer", ",", "wat", "die", "inligting", "ontleed", "om", "vas", "te", "stel", "hoeveel", "gebruikers", "die", "onderskeie", "terreine", "van", "die", "werf", "besoek", "en", "om", "te", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s64
Nóg koekies, nóg webbakens samel persoonlike inligting, soos die gebruiker se naam of e-posadres, in.
[ "Nóg", "koekies", ",", "nóg", "webbakens", "samel", "persoonlike", "inligting", ",", "soos", "die", "gebruiker", "se", "naam", "of", "e-posadres", ",", "in", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s65
'n Gebruiker kan 'n koekie weier, aangesien die meeste blaaiers individuele gebruikers toelaat om dit te doen.
[ "'n", "Gebruiker", "kan", "'n", "koekie", "weier", ",", "aangesien", "die", "meeste", "blaaiers", "individuele", "gebruikers", "toelaat", "om", "dit", "te", "doen", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s66
Onder sekere omstandighede kan gebruikers egter toegang tot sekere dele van hierdie webwerf geweier word indien hulle blaaiers ingestel is om koekies te weier.
[ "Onder", "sekere", "omstandighede", "kan", "gebruikers", "egter", "toegang", "tot", "sekere", "dele", "van", "hierdie", "webwerf", "geweier", "word", "indien", "hulle", "blaaiers", "ingestel", "is", "om", "koekies", "te", "weier", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s67
Persoonlike inligting word slegs vir beperkte doeleindes gebruik, soos wanneer 'n gebruiker op die webwerf registreer om te vra dat inligting oor GCIS se belangstellingsvelde voortaan aan hom of haar gestuur moet word.
[ "Persoonlike", "inligting", "word", "slegs", "vir", "beperkte", "doeleindes", "gebruik", ",", "soos", "wanneer", "'n", "gebruiker", "op", "die", "webwerf", "registreer", "om", "te", "vra", "dat", "inligting", "oor", "GCIS", "se", "belangstellingsvelde", "voortaan"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s68
Die GCIS kan die inligting wat 'n gebruiker indien, gebruik om 'n persoonlike profiel te skep om sy reaksie op verdere versoeke of navrae pasklaar te maak en om sy webwerf te verbeter.
[ "Die", "GCIS", "kan", "die", "inligting", "wat", "'n", "gebruiker", "indien", ",", "gebruik", "om", "'n", "persoonlike", "profiel", "te", "skep", "om", "sy", "reaksie", "op", "verdere", "versoeke", "of", "navrae", "pasklaar", "te", "maak", "en", "om", "sy"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s69
Wanneer 'n gebruiker kies om aanlyn te registreer vir 'n gebeurtenis waarvoor die GCIS die gasheer is, sal die GCIS die inligting wat die gebruiker indien, gebruik om op die gebruiker se versoek te reageer.
[ "Wanneer", "'n", "gebruiker", "kies", "om", "aanlyn", "te", "registreer", "vir", "'n", "gebeurtenis", "waarvoor", "die", "GCIS", "die", "gasheer", "is", ",", "sal", "die", "GCIS", "die", "inligting", "wat", "die", "gebruiker", "indien", ",", "gebruik", "om",...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s70
Daarbenewens kan die webadministrateur, waar nodig, 'n gebruiker se inligting vir verskeie werfverwante take gebruik.
[ "Daarbenewens", "kan", "die", "webadministrateur", ",", "waar", "nodig", ",", "'n", "gebruiker", "se", "inligting", "vir", "verskeie", "werfverwante", "take", "gebruik", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s71
Die GCIS sal toesien dat enige bemarkingsaktiwiteite in ooreenstemming is met die toepaslike wetgewing, en dat die nodige prosedures in werking gestel word om te sorg dat toestemming verkry word voor die gebruiker se e-pos wat inligting oor die GCIS se dienste bevat, uitgestuur word.
[ "Die", "GCIS", "sal", "toesien", "dat", "enige", "bemarkingsaktiwiteite", "in", "ooreenstemming", "is", "met", "die", "toepaslike", "wetgewing", ",", "en", "dat", "die", "nodige", "prosedures", "in", "werking", "gestel", "word", "om", "te", "sorg", "dat", "toe...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s72
Hoewel die GCIS gebruikers se inligting mag verskaf aan diensverskaffers wat inligting namens hom hanteer, sal hy hierdie inligting gewoonlik nie vir sekondêre of verwante doeleindes aan derde partye of ander openbare entiteite bekendmaak nie, tensy die teendeel by die versamelingspunt aan die gebruiker meegedeel is.
[ "Hoewel", "die", "GCIS", "gebruikers", "se", "inligting", "mag", "verskaf", "aan", "diensverskaffers", "wat", "inligting", "namens", "hom", "hanteer", ",", "sal", "hy", "hierdie", "inligting", "gewoonlik", "nie", "vir", "sekondêre", "of", "verwante", "doeleindes",...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s73
Persoonlike inligting kan internasionaal via die GCIS of na derdepartye oorgesend word vir die doeleindes wat hierbo vermeld is.
[ "Persoonlike", "inligting", "kan", "internasionaal", "via", "die", "GCIS", "of", "na", "derdepartye", "oorgesend", "word", "vir", "die", "doeleindes", "wat", "hierbo", "vermeld", "is", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s74
Dit sal nie oordrag insluit na lande sonder databeskermingsreëls wat soortgelyk aan die reëls in die gebruiker se land van verblyf is nie.
[ "Dit", "sal", "nie", "oordrag", "insluit", "na", "lande", "sonder", "databeskermingsreëls", "wat", "soortgelyk", "aan", "die", "reëls", "in", "die", "gebruiker", "se", "land", "van", "verblyf", "is", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s75
Deur inligting via hierdie webwerf aan die GCIS te verstrek, stem die gebruiker tot sodanige inligtingsoordrag toe.
[ "Deur", "inligting", "via", "hierdie", "webwerf", "aan", "die", "GCIS", "te", "verstrek", ",", "stem", "die", "gebruiker", "tot", "sodanige", "inligtingsoordrag", "toe", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s76
In toepaslike gevalle mag persoonlike inligting geopenbaar word aan wetstoepassers, regulerings- of ander regeringsagentskappe, of aan derde partye waar dit nodig of wenslik is ten einde te voldoen aan regs- of reguleringspligte, of vir die doeleindes wat hierbo vermeld is.
[ "In", "toepaslike", "gevalle", "mag", "persoonlike", "inligting", "geopenbaar", "word", "aan", "wetstoepassers", ",", "regulerings-", "of", "ander", "regeringsagentskappe", ",", "of", "aan", "derde", "partye", "waar", "dit", "nodig", "of", "wenslik", "is", "ten", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s77
Indien persoonlike inligting na hierdie webwerf gestuur is, kan gebruikers wat hulle persoonlike inligting wil hersien, dit doen deur by wyse van die skakel "Kontak ons" so 'n hersiening aan te vra.
[ "Indien", "persoonlike", "inligting", "na", "hierdie", "webwerf", "gestuur", "is", ",", "kan", "gebruikers", "wat", "hulle", "persoonlike", "inligting", "wil", "hersien", ",", "dit", "doen", "deur", "by", "wyse", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", ...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s78
Gebruikers sal dan toegang tot hulle gebruikersprofiel verkry om hulle besonderhede te wysig of by te werk, of hulle intekening te enige tyd op te skort.
[ "Gebruikers", "sal", "dan", "toegang", "tot", "hulle", "gebruikersprofiel", "verkry", "om", "hulle", "besonderhede", "te", "wysig", "of", "by", "te", "werk", ",", "of", "hulle", "intekening", "te", "enige", "tyd", "op", "te", "skort", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s79
Gebruikers wat enige probleem ondervind om toegang tot hulle profiele te verkry of wat 'n afskrif van hulle persoonlike inligting wil aanvra, moet deur middel van die skakel "Kontak ons "met die webadministrateur in verbinding tree.
[ "Gebruikers", "wat", "enige", "probleem", "ondervind", "om", "toegang", "tot", "hulle", "profiele", "te", "verkry", "of", "wat", "'n", "afskrif", "van", "hulle", "persoonlike", "inligting", "wil", "aanvra", ",", "moet", "deur", "middel", "van", "die", "skakel"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s80
Die GCIS sal versoeke om toegang tot inligting te verkry of die inligting te wysig in alle gevalle in ooreenstemming met die toepaslike wetsvereistes hanteer.
[ "Die", "GCIS", "sal", "versoeke", "om", "toegang", "tot", "inligting", "te", "verkry", "of", "die", "inligting", "te", "wysig", "in", "alle", "gevalle", "in", "ooreenstemming", "met", "die", "toepaslike", "wetsvereistes", "hanteer", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s81
Niks wat hierin vervat is, skep 'n kontrak, of probeer 'n kontrak of ooreenkoms skep, tussen die GCIS en enige gebruiker wat die webwerf besoek nie.
[ "Niks", "wat", "hierin", "vervat", "is", ",", "skep", "'n", "kontrak", ",", "of", "probeer", "'n", "kontrak", "of", "ooreenkoms", "skep", ",", "tussen", "die", "GCIS", "en", "enige", "gebruiker", "wat", "die", "webwerf", "besoek", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s82
Die GCIS erken die belangrikheid daarvan om kinders se privaatheid in die interaktiewe aanlynwêreld te beskerm.
[ "Die", "GCIS", "erken", "die", "belangrikheid", "daarvan", "om", "kinders", "se", "privaatheid", "in", "die", "interaktiewe", "aanlynwêreld", "te", "beskerm", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s83
Hierdie bepalings en voorwaardes vir gebruik stel die hele professionele of ander verhouding tussen die BCIS en die gebruiker van hierdie webwerf daar.
[ "Hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "vir", "gebruik", "stel", "die", "hele", "professionele", "of", "ander", "verhouding", "tussen", "die", "BCIS", "en", "die", "gebruiker", "van", "hierdie", "webwerf", "daar", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s84
Versuim van die GCIS om enige reg of bepaling (voorskrif) van hierdie bepalings en voorwaardes van gebruik uit te oefen of af te dwing, sal in geen opsig neerkom op afstanddoening van sodanige regte of bepalings (voorskrifte) nie.
[ "Versuim", "van", "die", "GCIS", "om", "enige", "reg", "of", "bepaling", "(", "voorskrif", ")", "van", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "van", "gebruik", "uit", "te", "oefen", "of", "af", "te", "dwing", ",", "sal", "in", "geen", "opsig", "nee...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s85
Indien enige bepaling of voorwaarde vir die gebruik van hierdie webwerf nie ten volle afdwingbaar of geldig is nie, ongeag om watter rede ook al, sal sodanige bepaling(s) of voorwaarde(s) skeibaar wees van die oorblywende bepalings en voorwaardes.
[ "Indien", "enige", "bepaling", "of", "voorwaarde", "vir", "die", "gebruik", "van", "hierdie", "webwerf", "nie", "ten", "volle", "afdwingbaar", "of", "geldig", "is", "nie", ",", "ongeag", "om", "watter", "rede", "ook", "al", ",", "sal", "sodanige", "bepaling(...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s86
Die oorblywende bepalings en voorwaardes sal nie deur sodanige onafdwingbaarheid of ongeldigheid beïnvloed word nie, en sal afdwingbaar en van toepassing bly.
[ "Die", "oorblywende", "bepalings", "en", "voorwaardes", "sal", "nie", "deur", "sodanige", "onafdwingbaarheid", "of", "ongeldigheid", "beïnvloed", "word", "nie", ",", "en", "sal", "afdwingbaar", "en", "van", "toepassing", "bly", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s87
Die GCIS behou hom die reg voor om hierdie bepalings en voorwaardes vir gebruik, of gedeeltes daarvan, van tyd tot tyd te wysig, aan te pas, byvoegings daaraan te maak, of dele daarvan weg te laat.
[ "Die", "GCIS", "behou", "hom", "die", "reg", "voor", "om", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "vir", "gebruik", ",", "of", "gedeeltes", "daarvan", ",", "van", "tyd", "tot", "tyd", "te", "wysig", ",", "aan", "te", "pas", ",", "byvoegings", "daar...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s88
Veranderings aan hierdie bepalings en voorwaardes vir gebruik word van krag sodra hierdie veranderings op hierdie webwerf aangebring word.
[ "Veranderings", "aan", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "vir", "gebruik", "word", "van", "krag", "sodra", "hierdie", "veranderings", "op", "hierdie", "webwerf", "aangebring", "word", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s89
Dit is die gebruiker se plig om gereeld hierdie bepalings en voorwaardes vir gebruik op hierdie webwerf na te gaan om te kyk of veranderings of aanvullings aangebring is.
[ "Dit", "is", "die", "gebruiker", "se", "plig", "om", "gereeld", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "vir", "gebruik", "op", "hierdie", "webwerf", "na", "te", "gaan", "om", "te", "kyk", "of", "veranderings", "of", "aanvullings", "aangebring", "is", "...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s90
Die gebruiker se voortgesette gebruik van hierdie webwerf nadat veranderings of aanvullings aangebring is, sal beskou word as kennisgewing dat die gebruiker die bepalings en voorwaardes vir gebruik, asook sodanige veranderings en aanvullings daartoe, aanvaar.
[ "Die", "gebruiker", "se", "voortgesette", "gebruik", "van", "hierdie", "webwerf", "nadat", "veranderings", "of", "aanvullings", "aangebring", "is", ",", "sal", "beskou", "word", "as", "kennisgewing", "dat", "die", "gebruiker", "die", "bepalings", "en", "voorwaarde...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s91
Regeringskommunikasie- en -inligtingstelsel (GCIS), 'n nasionale staatsdepartement van die Republiek van Suid-Afrika, soos verteenwoordig deur die Hoof- Uitvoerende Beampte van die GCIS.
[ "Regeringskommunikasie-", "en", "-inligtingstelsel", "(", "GCIS", ")", ",", "'n", "nasionale", "staatsdepartement", "van", "die", "Republiek", "van", "Suid-Afrika", ",", "soos", "verteenwoordig", "deur", "die", "Hoof-", "Uitvoerende", "Beampte", "van", "die", "GCIS"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s92
Gratis basiese munisipale dienste is dienste wat die Regering aan arm huishoudings verskaf sonder dat hulle daarvoor hoef te betaal.
[ "Gratis", "basiese", "munisipale", "dienste", "is", "dienste", "wat", "die", "Regering", "aan", "arm", "huishoudings", "verskaf", "sonder", "dat", "hulle", "daarvoor", "hoef", "te", "betaal", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s93
Hierdie dienste sluit water, elektrisiteit, sanitasie en vullisverwydering in.
[ "Hierdie", "dienste", "sluit", "water", ",", "elektrisiteit", ",", "sanitasie", "en", "vullisverwydering", "in", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s94
Hierdie dienste word deur munisipaliteite gelewer en behels 'n minimum hoeveelheid elektrisiteit, water en sanitasie; genoeg om in die basiese behoeftes van 'n arm huishouding te voorsien.
[ "Hierdie", "dienste", "word", "deur", "munisipaliteite", "gelewer", "en", "behels", "'n", "minimum", "hoeveelheid", "elektrisiteit", ",", "water", "en", "sanitasie", ";", "genoeg", "om", "in", "die", "basiese", "behoeftes", "van", "'n", "arm", "huishouding", "te...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s95
Beleid oor die lewering van basiese sanitasie en vullisverwydering moet egter nog deur die betrokke sektorale departemente, naamlik Waterwese en Bosbou (DWAF) en Omgewingsake en Toerisme (DEAT), gefinaliseer word.
[ "Beleid", "oor", "die", "lewering", "van", "basiese", "sanitasie", "en", "vullisverwydering", "moet", "egter", "nog", "deur", "die", "betrokke", "sektorale", "departemente", ",", "naamlik", "Waterwese", "en", "Bosbou", "(", "DWAF", ")", "en", "Omgewingsake", "en...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s96
Gratis basiese water behels 'n basiese hoeveelheid van minstens 6 kl (6 000 l) water per huishouding per maand.
[ "Gratis", "basiese", "water", "behels", "'n", "basiese", "hoeveelheid", "van", "minstens", "6", "kl", "(", "6", "000", "l", ")", "water", "per", "huishouding", "per", "maand", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s97
Hierdie hoeveelheid mag van munisipaliteit tot munisipaliteit verskil, en daarom moet jy jou munisipaliteit kontak om uit te vind presies wat hulle diens van gratis basiese water behels.
[ "Hierdie", "hoeveelheid", "mag", "van", "munisipaliteit", "tot", "munisipaliteit", "verskil", ",", "en", "daarom", "moet", "jy", "jou", "munisipaliteit", "kontak", "om", "uit", "te", "vind", "presies", "wat", "hulle", "diens", "van", "gratis", "basiese", "water"...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s98
As jy meer water gebruik as die gratis voorraad waarop jy geregtig is, moet jy vir die ekstra hoeveelheid betaal.
[ "As", "jy", "meer", "water", "gebruik", "as", "die", "gratis", "voorraad", "waarop", "jy", "geregtig", "is", ",", "moet", "jy", "vir", "die", "ekstra", "hoeveelheid", "betaal", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s99
Die hoeveelheid gratis basiese elektrisiteit is 50 kWh per huishouding per maand indien jy op 'n energienetwerkstelsel aangesluit is (dit wil sê as jy via die nasionale elektrifiseringsprogram energie ontvang).
[ "Die", "hoeveelheid", "gratis", "basiese", "elektrisiteit", "is", "50", "kWh", "per", "huishouding", "per", "maand", "indien", "jy", "op", "'n", "energienetwerkstelsel", "aangesluit", "is", "(", "dit", "wil", "sê", "as", "jy", "via", "die", "nasionale", "elekt...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s100
Hierdie hoeveelheid elektrisiteit sal genoeg krag lewer vir basiese beligting, basiese waterverhitting met 'n ketel, basiese strykwerk, en die gebruik van 'n klein swart-wit televisie en 'n radio.
[ "Hierdie", "hoeveelheid", "elektrisiteit", "sal", "genoeg", "krag", "lewer", "vir", "basiese", "beligting", ",", "basiese", "waterverhitting", "met", "'n", "ketel", ",", "basiese", "strykwerk", ",", "en", "die", "gebruik", "van", "'n", "klein", "swart-wit", "tel...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s101
Gebruikers wat voorafbetaalde elektrisiteitsmeters het, sal kan sien wanneer die gratis elektrisiteit opgebruik is, en hulle sal dan uit hulle eie sak meer elektrisiteit moet aankoop.
[ "Gebruikers", "wat", "voorafbetaalde", "elektrisiteitsmeters", "het", ",", "sal", "kan", "sien", "wanneer", "die", "gratis", "elektrisiteit", "opgebruik", "is", ",", "en", "hulle", "sal", "dan", "uit", "hulle", "eie", "sak", "meer", "elektrisiteit", "moet", "aan...
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0
afrikaans
dev-s102
Gebruikers met gewone of kredietmeters sal nie so maklik kan sien wanneer hulle hulle kwota (eenhede) gratis elektrisiteit opgebruik het nie.
[ "Gebruikers", "met", "gewone", "of", "kredietmeters", "sal", "nie", "so", "maklik", "kan", "sien", "wanneer", "hulle", "hulle", "kwota", "(", "eenhede", ")", "gratis", "elektrisiteit", "opgebruik", "het", "nie", "." ]
afribooms
af_afribooms-ud-dev.conllu
CC BY-SA 4.0